Breytenbach het gesê: “Mag die bome groen bly en die sterre wit. Mag daar altyd mense wees wat mekaar sonder skaamte in die oë kan kyk. Met ander woorde – Die Liefde Wen.”

— Danie Reënwolf